•Teachings  + •My music  + •Praise songs & Quitar chords  + •Afrikaans Kultuur  + •Afrikaanse Musiek  + •Afrikaanse MP3  + •SA Resepte  + •Afrikaanse Gedigte  + •Books  + •SA Locate  + •ect  +



Artikels


* Juffrou trek vellies aan
20, Feb, 2012






* GENADEWATER
15, Apr, 2011

* Boere FAcebook
30, Mar, 2011



* Seuntjie by die See
02, Mar, 2011



* WARE WOORDE
23, Jan, 2011

* Kennetjie
23, Dec, 2010

* Personeel Evalueerings
27, Oct, 2010

* Spreekwoorde
23, Sep, 2010


* ONTHOU JY NOG?.....
16, Aug, 2010





* AFRIKAANS IS BETER
05, Aug, 2009

* Liewe Daantjie
05, Aug, 2009

* Roekelose Woordeboek
05, Aug, 2009

* Speak Chinese
05, Aug, 2009



* Afrikaanse Rekenaar Terme
05, Aug, 2009

* Afrikaanse Motor Terme
05, Aug, 2009

* Afrikaanse Wyn Terme
05, Aug, 2009

* Afrikaans Speakers
05, Aug, 2009





* OOM LEEU
05, Aug, 2009

* Prokureur kry vir hom!
05, Aug, 2009

* Wat n Situasie
05, Aug, 2009



WARE WOORDE

Wees altyd dankbaar vir alles wat jy het en lewe eenvoudig. Hoe minder
Goeters jy het, hoe minder wharries het jy ..en hoe lekkerder slaap jy!

Wees onvoorwaardelik lief vir jou gesin en familie en aanvaar elkeen
Presies net soos hy/sy daar is ...vriende kan jy kies, familie nie!

Moenie toelaat dat jou brein muf met "issues" soos
Onvergewensgesindheid, skuldgevoelens of "grudges" nie ...sorteer alle twak
Uit nog voor die son sak!


Hardloop jou lewens-spiedomitir in die rooi .. Help waar jy kan en
Lewe voluit terwyl jy nog lewe in jou het ....."use it - or lose it"!

Geniet die eenvoudige dinge. Die 'image'-goed en 'keeping up with the
Jones' is sommer 'n pot *not ....hulle (die Jones') sit in elk geval nou in
Ozzie. (of USA of UK- maar hulle is ongelukkig Family so daar is "no getting rid of them")

Al wys die 'replay' duidelik dat hy verkeerd is ....maak vrede met die
Ref se beslissings en jy sal dadelik beter voel! 

Vermy bedompige gyms wat stink na yuppie-spray waar hooter-neuse in
Snaakse Star Wars klere soos hamsters op gevriesde fietse sit en trap ....kry
Oefening deur te gaan stap langs die see of in die veld of 'n rêrige fiets
Te ry ....doen iets in die buitelug, maar moenie in die strate op en af draf
Nie, dis 'common' en maak ander mense skuldig voel.

As jy 'n 'no-name brand' T-Shirt sien wat jy laaik, koop dit.....de duiwel met die name-goed wat jy in elk geval nie kan bekostig nie - solank dit
Net gemaklik pas.. Laat andere maar hul geld mors op goed wat hulle vals
Selfvertroue in hul eie plestiek-wêreld gee!

Lag dikwels
.....lank en lekker, dit hou jou gesond! Haal diep asem,
Drink meer water as wat jy moet en kou jou kos fyn. Eet meer van die goed
Wat mens pluk of uit die grond grawe.

Behou jou grap-..at vrinne en vermy die suur-atte ..hulle is
'demoralising' en trek jou af na hulle vlak.

Jou huis is jou plek en daar leef jy soos JY wil, de duiwel met die
Snobs ...en die beste kar is die een wat klaar betaal is!

Stel 
God EERSTE en alle ander goed sal self in plek Val .....hê geloof!

Wys vir mense dat jy vir hulle omgee en liefhet.....
more trek jy dalk jou hout-jasaan, dan's dit te laat!

email


 Add A Comment Here
hide







Help my om 'gesien' te word: Share this on Facebook