Artiekels * Afrikaans bly darem maar skerp!!! 24, Jun, 2010 * South African Maps Suid Afrika kaarte 27, May, 2010 * Three Years War, Christian De Wet 23, Apr, 2010 * Versameling van Afrikaanse grappe 05, Aug, 2009 * AFRIKAANS IS BETER 05, Aug, 2009 * Liewe Daantjie 05, Aug, 2009 * Roekelose Woordeboek 05, Aug, 2009 * Speak Chinese 05, Aug, 2009 * Ondersoek Afrikaans en sy wortels 05, Aug, 2009 * MAKLIKE AFRIKAANSE LEESTEKENS! 05, Aug, 2009 * Afrikaanse Rekenaar Terme 05, Aug, 2009 * Afrikaanse Motor Terme 05, Aug, 2009 * Afrikaanse Wyn Terme 05, Aug, 2009 * Afrikaans Speakers 05, Aug, 2009 * 1oo Afrikaanse worde en hulle englese betekenis 05, Aug, 2009 * Onoffisieele Afrikaanse gesegtes en se dinge 05, Aug, 2009 * Wat is die storie: Nonnie De la Rey 05, Aug, 2009 * WOOLIES COOKIES (Recipe may be halved as this makes heaps) 05, Aug, 2009 * OOM LEEU 05, Aug, 2009 * Prokureur kry vir hom! 05, Aug, 2009 * Wat n Situasie 05, Aug, 2009 * Afrikaanse programme en flieks uit die goeie ou dae 05, Aug, 2009 * Vingerbord - Hoe dit te maak, en hoe om dit te speel 04, Aug, 2009 |
Vingerbord - Hoe dit te maak, en hoe om dit te speelVinnge verduideliking hoe om vingerbord te speel en te maak Hier is die afmetings hoe tips om jou eie vingerbord, (fingerboard, of buckatel board) te bou. Vele winterdae en aande het baie families lekker gespeel as kinders in almal goed vermaak. Hier in die UK kan jy nie die bord koop nie, maar dit kan gemaak word. My ma het vir my die skiet skuwe gestuur van SA af (dit is by Game gekoop) Stap 1: Stap 2: Begin bou Kry 4 plankies wat 70 cm breed is en 20 dik is, plak dun strokies plankies 35 mm van die een kant af vas, sodat hulle omtrent in die middel van die plankie lê, (die hardboard is 3 mm) dus sal die speelvlak 32 mm diep lê. Aan albei kante moet die strokies 90 cm van die eindes af begin (om plek te maak vir die gate) , ek het die strokies vas geplak en 'n paar spykers in geslaan om dit goed vas te sit. Stap 3: Maak die hoeke Ek het die hoeke ge'dovetail' om seker te maak dit val nie uit mekaar nie, is nie 'n profesionele houtwerker nie, so dit is maar 'n bietjie 'sloperig', maar julle sal die idee kry, ek het die vier hoeke so uitgemerk dat hulle by mekaar sal inpas. (Net 'n woord van advies, voor jy die hoeke vas gom (met houtgom) sit eers die speelvlak in dan kan jy seker maak die hoeke is presies 90 grade, gebruik ook 'n 'setsquare') Stap 4: Sny die binnebord, speelvlak uit Sny die speelvlak uit hardboard (baie mense polish die speel valk later met was, of sit babapoeier op om die glad te maak). Die beste manier om die sirkel te kry is om 'n passer te gebruik om 'n lint met potloot, die een ent in te slaan met 'n spyker die ander styf te hou, en die potloot in 'n sirkel / half maan te trek. Sny dan die boek uit, 90 mm van die kante af. Sit die bord in die raam, gom dit vas en slaan vas met klein spykertjies. Gom ook dan die hoeke, 'dowels' kan gebruik word om seker te maak dit is stewig. Die gate kan toegemaak word met materiaal, of dwarsplankies kan agter vasgeslaan word, en dan kan hulle toegemaak word met hardboard, nes jy wil. Jy kan slefs 'n laai inbou om die stukke permanent te bêre, om seker te maak hulle raak nie weg nie. Hier is die reëls soos ek dit het. Die rëels is baie soos 'pool'. Sterkte!! vingerboard, vingerbord, buckatel, finger pool, afrikaanse speletjies. geskryf deur Gabriel Kolbe Say your say Rikus added a comment. Hallo weet jy dalk waar ek i vingerboard kan koop ek kry net nerens ene nie as j kan help dankie Add A Comment |