•Teachings  + •My music  + •Praise songs & Quitar chords  + •Afrikaans Kultuur  + •Afrikaanse Musiek  + •Afrikaanse MP3  + •SA Resepte  + •Afrikaanse Gedigte  + •Books  + •SA Locate  + •ect  +



Artikels


* Juffrou trek vellies aan
20, Feb, 2012






* GENADEWATER
15, Apr, 2011

* Boere FAcebook
30, Mar, 2011



* Seuntjie by die See
02, Mar, 2011



* WARE WOORDE
23, Jan, 2011

* Kennetjie
23, Dec, 2010

* Personeel Evalueerings
27, Oct, 2010

* Spreekwoorde
23, Sep, 2010


* ONTHOU JY NOG?.....
16, Aug, 2010





* AFRIKAANS IS BETER
05, Aug, 2009

* Liewe Daantjie
05, Aug, 2009

* Roekelose Woordeboek
05, Aug, 2009

* Speak Chinese
05, Aug, 2009



* Afrikaanse Rekenaar Terme
05, Aug, 2009

* Afrikaanse Motor Terme
05, Aug, 2009

* Afrikaanse Wyn Terme
05, Aug, 2009

* Afrikaans Speakers
05, Aug, 2009





* OOM LEEU
05, Aug, 2009

* Prokureur kry vir hom!
05, Aug, 2009

* Wat n Situasie
05, Aug, 2009



Seuntjie by die See

'n Jong dame het eendag op die strand gelê en sonbaai toe daar 'n klein sentjie in sy swembroek met 'n
handdoek oor sy skouer na haar to kom en vra: "Tannnie, glo jy in God?"

Sy was verbaas oor die vraag en antwoord: "Ja, maar waarom will jy weet?"

Dadelik vra hy vir haar: "Tannie, gaan Tannie elke Sondag kerk toe?"

Weer het sy ja geantwoord. Toe vra hy: "Lees Tannie elke dag Bybel en bid Tannie elke dag?"

Sy het weer ja geantwoord, maar teen daardie tyd was sy al bai nuuskierig om te hoor waarom die klein seuntjie vir haar al die vrae vra.

Ten einde laaste gee hy 'n groot sug van verligting en vra: "Tannie, sal Tannie asseblief vir my my roomysgeld hou, terwyl ek gaan swem?"


 Add A Comment Here
hide







Help my om 'gesien' te word: Share this on Facebook