* Hy het miskien te veel met gom gewerk.
* Sy mense sal hom enige plek volg - al is dit net uit morbiede
nuuskierigheid
* Werk goed as hy onder gedurige toesig is en vasgekeer is soos 'n rot
* Hierdie persoon ontneem een of ander dorpie van 'n idioot
* Hy sal nog ver kom - hoe verder van my af hoe beter
* As hy nog dommer word, sal hy tweekeer per dag natgegooi moet word.
* Die dwarsbalk het gesak en die ligte flikker maar die trein wil nie kom
nie.
* As jy hom 'n pennie vir sy gedagtes gee, sal jy kleingeld kry
* Hy sal met 'n rigtingwyser stry.
* Hy het die vermoë om van enige vriend 'n vreemdeling te maak.
* As jy naby genoeg aan hom staan, kan jy die see hoor.
* Wanneer jy twee persone sien gesels en die een lyk gefrustreerd, hy is
die ander een
* Toe ander uit die fontein van wysheid gedrink het, het hy net gegorrel
* Die wiel draai maar die hamster is dood.


