•Teachings  + •My music  + •Praise songs & Quitar chords  + •Afrikaans Kultuur  + •Afrikaanse Musiek  + •Afrikaanse MP3  + •SA Resepte  + •Afrikaanse Gedigte  + •Books  + •SA Locate  + •ect  +



Artikels






* GENADEWATER
15, Apr, 2011

* Boere FAcebook
30, Mar, 2011



* Seuntjie by die See
02, Mar, 2011



* WARE WOORDE
23, Jan, 2011

* Kennetjie
23, Dec, 2010

* Personeel Evalueerings
27, Oct, 2010

* Spreekwoorde
23, Sep, 2010


* ONTHOU JY NOG?.....
16, Aug, 2010





* AFRIKAANS IS BETER
05, Aug, 2009

* Liewe Daantjie
05, Aug, 2009

* Roekelose Woordeboek
05, Aug, 2009

* Speak Chinese
05, Aug, 2009



* Afrikaanse Rekenaar Terme
05, Aug, 2009

* Afrikaanse Motor Terme
05, Aug, 2009

* Afrikaanse Wyn Terme
05, Aug, 2009

* Afrikaans Speakers
05, Aug, 2009





* OOM LEEU
05, Aug, 2009

* Prokureur kry vir hom!
05, Aug, 2009

* Wat n Situasie
05, Aug, 2009



Afrikaanse programme en flieks uit die goeie ou dae

Afrikaanse flieks en programme uit die goeie out dae

50/50
Agter Elke Man, 1986
Arende I, II, III 1994
Baasspeurder Faber, 1986
Babapapa, 1978
Balke Toe, 1976
Ben Brandt, 1978
Blitspatrolie, 1977
Brakenjan,
Buck Rogers in die 25ste eeu, 1980
Dawie die Kabouter,
Die Avonture van Kaptein Luckner,1977
Die Avonture van Kuifie, 1978
Die Beertjies, 1978
Die Beskermers, 1978
Die Boere Orkes Kompetisie, 1980
Die Bosveldwinkel, 1980
Die Brandkluis, 1979
Die Geheim van Morsan, 1977
Die Kraaines, 1976
Die man van Atlantis, 1978
Die Man van Staal, 1981
Die Manakwalanners I, II 1994
Die Meisie van Avignon, 1976
Die Perdesmous, 1994
Die swart kat,
Die Tierbrigade, 1977
Die Waaghals, 1978
Die Waltons, 1979
Die Wereld van Harold Lloyd, 1983
Dokter, Dokter, 1977
Drama, drama, 1979
Drie Plus Een, 1977
Eendag was daar,
Egoli, 1993
Enkeling,
Flinkdink, 1977
Glaskasteel, 1994
Haas Das se Nuuskas, 1976
Kamera 1, 1976
Kamera 2, 1976
Klein Kronieke, 1980
Koffiehuis, 1977
Kooperasie stories, 1983
Maja die by,
Matewis en meraai,
Misdaad, 1977
Net 'n Bietjie Liefde, 1977
Nommer Asseblief, 1979
Oompie in die ruimte,
Op die Grens, 1994
Opdrag, 1978
Orkney Snork nie,
Oupa Kom Help, 1976
Pippi Langkous,
Redding Internasionaal, 1976
Ridders van die Wapad, 1978
Rooi en Blou, 1977

Sebastian Seun van Jonquieres, 1976
Seepsteen bataljon,
Skoppensboer, 1981
Slagamper sirkus,
Sleurstroom, 1994
Sonkring I, II 1994
Tempo, 1977
Trans-Karoo, 1984
Triptiek, 1994
Uit en Tuis, 1977
Veldslag,
Vetkoekpaleis,
Vyfster, 1984, 1994
Wielie Walie, 1976
Wraakspel, 1994

 liewe heksie cd dvd

liewe heksie  dvd

liewe heksie dvd 2

liewe heksie cd dvd bonus

Heidi dvd 1

Heidi in die berge dvd 2

oscar

heidi in die berge dvd 3

kuifie se advonture

sauk tester

 trompie en die boksom bende

trompie en die boksom bende

trompie en die boksom bende

Oom kaspaas se vioolspeler

 

afrikaanse dvd, flieks, tv programme, afrikaans, liewe heksie, buck rogers, agter elke man

geskruwe deur Gabriel Kolbe


Minibo added a comment

Hi, ek het die volgende reeks - Liewe Heksie, haad Das, Nils Holgerson, Moemin, Brakanjan(swak kwaliteiet), Orkney snork nie. kontak my sou jy belang stel

 Email Minibo & Add A Comment
hide
TO: Minibo







johan diederiks added a comment

ek is opsoek na: die meisie van avignon en sebastian kan iemand help asb.

 Email johan diederiks & Add A Comment
hide
TO: johan diederiks







gustav added a comment

hai almal ek het ou afrikaanse flieks soos bou van 'n nasie, dioe vboortrekkers, danie theron die jagters, ens asook lekker ou flieks uit Afrika met safaris en avonture soos africa addio, the naked prey, prey, roar, savage harvest, the last savage, africa unscensiored, trader horne, terrorist, simba, escape from angola, the last safari, gordon scott se tarzan-flieks en sommer baie ander op DVD vir billike pryse .-kantak=ejgnorval@uwc.ac.za

 Email gustav & Add A Comment
hide
TO: gustav







Sharon Nel added a comment

Hoe kan ek van die stories op DVD kry? Ek soek eintlik na die aftikaanse moomin...reekse Dankie

 Email Sharon Nel & Add A Comment
hide
TO: Sharon Nel







Sharon Nel added a comment

Hoe kan ek van die stories op DVD kry? Ek soek eintlik na die aftikaanse moomin...reekse Dankie

 Email Sharon Nel & Add A Comment
hide
TO: Sharon Nel







Jan Rabie added a comment

Hi Ruth Ek kan jou help met die tema liedjie van Sebastian seun Jonquières. Stuur asb jou e mail adres dan stuur ek dit vir jou. Groete PS Het jy al die DVD gekry? Ek sal baie graag ook kopie wil he. Ek onthou \"Monsineur\" en \"Sylvia\" ens.

 Email Jan Rabie & Add A Comment
hide
TO: Jan Rabie







Jan Rabie added a comment

Hi Ruth Ek kan jou help met die tema liedjie van Sebastian seun Jonquières. Stuur asb jou e mail adres dan stuur ek dit vir jou. Groete PS Het jy al die DVD gekry? Ek sal baie graag ook kopie wil he. Ek onthou "Monsineur" en "Sylvia" ens.

 Email Jan Rabie & Add A Comment
hide
TO: Jan Rabie







Chantal added a comment

Daar is 'n speelgoed winkel in Boskruin Village Randburg wat die Heidi DVDs verkoop... Onthou enige imand die Vleende Beertjies en Moomin?

 Email Chantal & Add A Comment
hide
TO: Chantal







Chantal added a comment

Daar is \'n speelgoed winkel in Boskruin Village - Randburg wat die Heidi DVD\'s verkoop... Onthou enige imand die Vleende Beertjie\'s en Moomin?

 Email Chantal & Add A Comment
hide
TO: Chantal







Chantal added a comment

Daar is 'n speelgoed winkel in Boskruin Village - Randburg wat die Heidi DVD's verkoop... Onthou enige imand die Vleende Beertjie's en Moomin?

 Email Chantal & Add A Comment
hide
TO: Chantal







Tanja Lombard added a comment

Ons het al oral navraag gedoen waar ons "Wereld sonder grense" kan kry, maar verniet, miskien is daar iemand wat dit het, ons sal dit baie waardeer.

 Email Tanja Lombard & Add A Comment
hide
TO: Tanja Lombard







franci added a comment

 Email franci & Add A Comment
hide
TO: franci







Ruth added a comment

Ek soek baie dringend na \'n dvd of video opname van Sebastian seun van Jonquieres wat laat 70\'s uitgesaai is. Ek is veral opsoek na die liedjie wat aan die begin en einde van elke episode gespeel het.

 Email Ruth & Add A Comment
hide
TO: Ruth







Ruth added a comment

Ek soek baie dringend na 'n dvd of video opname van Sebastian seun van Jonquieres wat laat 70's uitgesaai is. Ek is veral opsoek na die liedjie wat aan die begin en einde van elke episode gespeel het.

 Email Ruth & Add A Comment
hide
TO: Ruth







Ruth added a comment

Ek soek baie dringend na 'n dvd of video opname van Sebastian seun van Jonquieres wat laat 70's uitgesaai is. Ek is veral opsoek na die liedjie wat aan die begin en einde van elke episode gespeel het.

 Email Ruth & Add A Comment
hide
TO: Ruth







Lottie Geldenhuys added a comment

Ek is op soek na 'n baie ou fliek Brug 14, Ses Soldate,Kaptein Caprivi , kan iemand dalk help

 Email Lottie Geldenhuys & Add A Comment
hide
TO: Lottie Geldenhuys







Deon Nortje added a comment

ek soek na spesifieke ou afr tv reekse. waar kan ek afskrifte kry?

 Email Deon Nortje & Add A Comment
hide
TO: Deon Nortje







Theo Botha added a comment

Ek is opsoek na 'n hans Strydom fliek More-More. Weet jul waar ek dit aan die hande kan kry?

 Email Theo Botha & Add A Comment
hide
TO: Theo Botha







Gabriel added a comment

Hallo Almal. Al wat ek het is Heidie en Liewe Heksie gehad (maar het liewe heksie weg gegooi a.g.v die tema - in kort - ek's nou 'n radikale christen) Vir al die ander programme.. ek het 'n paar jaar terug baie navorsing gedoen waar om die ou goed in die hande te kry. Ongelukkig is meeste van die goed wat destyds deur die SABC gewys is, na die wysing, vernietig. Die kontrak wat hulle met die buitelandse maatskappye gehad het was om dit te vertaal, een of twee maal te wys, en dan verval hulle kontrak, meeste programme en dvd's het 'n bepaalde tyd perk wat met dit verbind is. Om te voorkom dat onwettige kopies nie versprei word nie, was deel van die SABC se kontrak - soos ek verstaan - om die goed te vernietig na dit gewys is. So, as iemand die nie ge'record' het op video nie - is die verlore, ongelukkig. Maar my vraag is. IS daar genoeg we^ereld wye belangstelling in Afrikaanse kinder en ander programme om nuwe goed in Afrikaans te vertaal. Soos 'Bob the builder' ?

 Email Gabriel & Add A Comment
hide
TO: Gabriel







lizette added a comment

Soek afrikaanse tv programme

 Email lizette & Add A Comment
hide
TO: lizette







TaniaJvR added a comment

We would be intersted in obtaining copies of some of the programs mentioned above. How should we go about it? Tania

 Email TaniaJvR & Add A Comment
hide
TO: TaniaJvR







albert added a comment

ek soek eendag was daar dvd

 Email albert & Add A Comment
hide
TO: albert







GoldenOldies added a comment

Man van staal is beskikbaar op DVD. Engels: Million Dollar Man.

 Email GoldenOldies & Add A Comment
hide
TO: GoldenOldies







moeggesoek added a comment

Ek is soek na die video of dvd's ,wat ook baie jare gelede op die kassie was:Geknelde-,Offer -,Belofteland,en ook Die film wat gemaak is oor Robie Leybrand,as julle my dalk daarmee kan help asb. Groete Moeggesoek

 Email moeggesoek & Add A Comment
hide
TO: moeggesoek







King added a comment

Please send me any information on the above movies if they are available in the UK. Thank you

 Email King & Add A Comment
hide
TO: King







Tella added a comment

Ek mis die programme!!!

 Email Tella & Add A Comment
hide
TO: Tella







Wynand added a comment

Hoe bestel mens die dvd's?

 Email Wynand & Add A Comment
hide
TO: Wynand







 Add A Comment Here
hide







Help my om 'gesien' te word: Share this on Facebook