•Teachings  + •My music  + •Praise songs & Quitar chords  + •Afrikaans Kultuur  + •Afrikaanse Musiek  + •Afrikaanse MP3  + •SA Resepte  + •Afrikaanse Gedigte  + •Books  + •SA Locate  + •ect  +



Artikels


* Juffrou trek vellies aan
20, Feb, 2012






* GENADEWATER
15, Apr, 2011

* Boere FAcebook
30, Mar, 2011



* Seuntjie by die See
02, Mar, 2011



* WARE WOORDE
23, Jan, 2011

* Kennetjie
23, Dec, 2010

* Personeel Evalueerings
27, Oct, 2010

* Spreekwoorde
23, Sep, 2010


* ONTHOU JY NOG?.....
16, Aug, 2010





* AFRIKAANS IS BETER
05, Aug, 2009

* Liewe Daantjie
05, Aug, 2009

* Roekelose Woordeboek
05, Aug, 2009

* Speak Chinese
05, Aug, 2009



* Afrikaanse Rekenaar Terme
05, Aug, 2009

* Afrikaanse Motor Terme
05, Aug, 2009

* Afrikaanse Wyn Terme
05, Aug, 2009

* Afrikaans Speakers
05, Aug, 2009





* OOM LEEU
05, Aug, 2009

* Prokureur kry vir hom!
05, Aug, 2009

* Wat n Situasie
05, Aug, 2009



BANKROTSKAP - waar dit alles begin het.

"Dit het alles in 1961 begin toe die geldstelsel van ponde na rande verander het, en my oortrokke bankrekening verdubbel het. Ek was net besig om daaraan gewoond te raak, toe bring hulle kilogramme in die plek van ponde en onse, en my oes verminder met die helfte.

Toe verander hulle die reënval van duime na millimeter, en ons het sedert daardie tyd nog nie weer 'n duim reën gehad nie. Wat doen hulle toe? Bring 'n ding genaamd Celsius in en die temperatuur daal met twintig grade. Geen wonder my mielies wil nie groei nie. Asof dit nie genoeg was nie, verander hulle grond, van morge na hektaar, en my plaas se grootte verminder met die helfte van wat ek oorspronklik geërf het. Dit is toe dat ek besluit om die plaas te verkoop. En glo my. Ek het pas my plaas in die mark gesit, toe verander hulle myle na kilometer. Nou is my plaas so flippen vêr uit die dorp, dat niemand daarin belang stel nie!" 

Koos van der Merwe

email


 Add A Comment Here
hide







Help my om 'gesien' te word: Share this on Facebook